Kampdorp
aangebied by
ATKV HARTENBOS
Kampdorp
aangebied by
ATKV HARTENBOS
aangebied by
ATKV HARTENBOS
aangebied by
ATKV HARTENBOS
** Kos is nie ingesluit nie, maar beskikbaar by kampdorp.

Kampdorp kaartjies word SLEGS deur Matriekbaai verkoop en nie deur ATKV Hartenbos nie.
NB!
Jy moet ook ń Matriekbaai weekkaartjie hê om by Kampdorp te kan bly.
Kaartjies sal beskikbaar wees op Howler vanaf Sondag, 25 Januarie 2026.

Per tent vir MB tydperk : R7000.00 - 2 persone (sonder aanlyn fooie).
Ingesluit:
** Kos is nie ingesluit nie, maar beskikbaar by kampdorp.

Binne die Kampdorp:
**Foto net vir illustrasie gebruik.


Matriekbaai Taxis:

Kampdorp Sekuriteit:
Op Howler se webblad.
25 Januarie 2025
Kampdorp is ongeveer 200 m van hartenbos strand af. Die see is sigbaar vanaf die terrein.
6.5km vanaf Diaz
(Deel van bussie roete)
150m
Blok F is sowat 600 m van die Seefront Winkelsentrum af, ongeveer 9 minute se stap.
Ja. Daar is 24/7 toegangsbeheer om beweging veilig en gemonitor te hou.
Ja. Daar is ’n snoepie en kafee waar kos beskikbaar is, asook braaigeriewe. Die snoepie sal langer ure oop wees.
Ja. Matriekbaai-bussies vervoer matrikulante en laai op en af buite blok F.
Ja. Daar is ’n klein deposito nodig. Sien asseblief die kaartjie-inligting op Howler.
Ja maar die prys bly dieselfde.
Ja, jy kan. Sien asseblief die betalingsopsies en inligting op Howler.
Ja, onder die bed.
Volle terugbetaling beskikbaar tot en met 31 Julie 2026. Na hierdie datum is geen terugbetaling moontlik nie. (Terugbetaling sluit nie aanlynfooie by nie)
Hartenbos Blok F kampterrein, Paardekraal Street, Hartenbos, Mossel Bay, South Africa
Kampdorp
ATKV Kamp terrein : Corner of Cape of Good Hope &, Majuba Ave
Copyright © 2026 Kampdorp - All Rights Reserved.

We use cookies to analyze website traffic and optimize your website experience. By accepting our use of cookies, your data will be aggregated with all other user data.